Doodgewone Bure – 9780798184823

R185.00

Wanneer die elfjarige Drico van Vuuren en sy ouers in nuwe ‘n spogbuurt intrek, dink hulle aanvanklik die ou, vervalle huis langsaan is onbewoon.

1 in stock

SKU: 9780798184823 Category:

Description

Wanneer die elfjarige Drico van Vuuren en sy ouers in nuwe ‘n spogbuurt intrek, dink hulle aanvanklik die ou, vervalle huis langsaan is onbewoon. Maar dan ontmoet Drico vir Blanche Winterbach – die spookmeisie wat saam met haar spookouers en hulle eienaardige huishoudster daar woon. Drico en Blanche het skaars vriende geraak voordat hulle moet saamstaan om die verkoop van die spoke se huis te keer. Veral omdat Drico se melodramatiese kleinniggie, Kirna-Aubrecia, langsaan wil intrek.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

De Wet Hugo

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products