Die groot storieboek avontuur – 9780637009003

R195.00

SKU: 9780637009003 Category:

Description

DIE BOEK

Talia spandeer elke pouse in die skoolbiblioteek om vir die boelies weg te kruip, tot die nare nuwe biblioteekjuffrou haar skuilplek in ‘n nagmerrie verander. Saam met Mario, nog ‘n buitestander, maak sy ‘n geheime biblioteek in ‘n ou skuur en bied ‘n toevlug vir al die kinders wat voel asof hulle nerens hoort nie. Maar gaan juffrou Grizzle hulle skuilplek kry, of gaan sy ‘n geheim van haar eie ontbloot?

Die Groot Storieboek Avontuur is vir elke kind wat al soos ‘n buitestander gevoel het, maar ‘n tuiste gekry het tussen die blaaie van ‘n boek.

Die boek is ryk in diversiteit en bevat karakters met neurodiversiteit, verskillende rasse en orientasies. Die boek word ook gemaak met verskeie leesbaarheidstegnieke, soos disleksie-vriendelike lettertipes en papier, groot spasies en meer.

THE BOOK

Talia spends her breaks hiding from bullies in the school library until the dreadful new librarian turns her refuge into a nightmare. Teaming up with fellow outcast Mario, Talia creates a secret library in an abandoned shed, offering a sanctuary for all the kids who don’t feel like they belong. Will Miss Grizzle discover their haven, or will she reveal a hidden secret of her own?

The Great Storybook Heist is for every kid who has ever felt like an outsider but found a place to belong between the pages of a book.

This book is rich in diversity, containing characters with neurodiversity, different races and orientations. The book is also made with several reading accessibility techniques, such as dyslexia-friendly fonts and paper, large margins and more.

Additional information

Dimensions 7 × 137 × 212 mm
Brand

Kristien Potgieter

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products