Die Drie Weduwees – 9780624091486

R350.00

Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet na ‘n onopgeloste saak uit die 1990’s kyk.

SKU: 9780624091486 Category:

Description

Ami het geweet sy gaan eendag moet afskeid neem van Paul de Jager, die afgetrede polisiegeneraal. Maar wat sy nie verwag het nie, is sy laaste opdrag aan haar: Sy moet na ‘n onopgeloste saak uit die 1990’s kyk. Wanneer ‘n vyftienjarige seun van Pretoria op pad kafee toe met net R20 in sy sak spoorloos verdwyn, behoort daar tog iewers ‘n leidraad te wees – iets meer as die wit paneelwa wat daardie dag in die straat opgemerk is.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Irma Venter

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products