Die 17’de Veer – 9780799389418

R240.00

Lara werk in haar vrye tyd by ‘n tatoeeersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in ‘n kinderhuis grootgeword en het ‘n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word.

6 in stock

SKU: 9780799389418 Category:

Description

Lara werk in haar vrye tyd by ‘n tatoeeersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in ‘n kinderhuis grootgeword en het ‘n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met ‘n boks vol briewe wat sy in ‘n hoededoos op haar ma se kas ontdek.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 20 × 137 × 212 mm
Brand

Nanette van Rooyen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products