Die bok wat sy spring verloor het – 9781776353651

R190.00

Wat is ‘n springbok sonder sy spring? Net ‘n bok? Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor; met skreeusnaakse gevolge.’ n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.

SKU: 9781776353651 Category:

Description

Wat is ‘n springbok sonder sy spring? Net ‘n … bok?Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor – met skreeusnaakse gevolge.’n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.

Additional information

Dimensions 210 × 280 mm
Brand

Marleen Lammers

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products