Boytjie – 9780796323507

R295.00

Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg. In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat in vir ‘n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny ‘n suksesvolle sportaanbieder.

SKU: 9780796323507 Category:

Description

Johnny Davids word groot op die Kaapse vlakte. As jong seun besluit hy hy het genoeg mishandeling gehad en loop weg.

In Walvisbaai kry Johnny kans om heel te word. As jong volwassene skryf hy en sy sangmaat Vivian in vir ‘n sangkompetisie, hulle wen en so skop sy TV-loopbaan af. Vandag is Johnny ‘n suksesvolle televisie- en sportaanbieder. Sy verhaal gee aan elkeen van ons krag om aan te gaan en om te droom dat dinge vir ons kan beter wees.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 mm
Brand

Johnny Davids

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products