Bobbob die Robo-Meerkat en die Kalahari-Kloutjie – 9780624096337

R185.00

Wanneer Bobbob se ruimteskip reg bokant Suid-Afrika neerstort, beland hy in die Kalahari. Tydens die atmosferiese impak breek 9 Ploemplafstene van sy ruimteskip af, en beland elk in ‘n ander provinsie.

1 in stock

SKU: 9780624096337 Category:

Description

Wanneer Bobbob se ruimteskip reg bokant Suid-Afrika neerstort, beland hy in die Kalahari. Tydens die atmosferiese impak breek 9 Ploemplafstene van sy ruimteskip af, en beland elk in ‘n ander provinsie. Bobbob kan slegs terugkeer na sy planeet indien hy al nege stene opgespoor het. Bobbob besluit om sy tegnologie in te span en die vorm van die meerkat aan te neem om by die onbekende Suid-Afrikaanse omgewing in te pas. En so begin Bobbob die robo-meerkat se avonture deur Suid-Afrika . . .

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Marion Erskine

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products