Bobbob die Robo-Meerkat en die Brandbekbobotie – 9780624096580

R185.00

Terwyl Ali, Mieke en Lena lourierblare teen Tafelberg soek, kom hulle op ? gloeiende oranje klippie af. Daar hoog bo Kaapstad ontmoet hulle vir BOBBOB, en so begin ? opwindende avontuur deur die Moederstad. In sy Wes-Kaapse avontuur ontdek BOBBOB nog vreemde gewoontes van die aardbewoners.

1 in stock

SKU: 9780624096580 Category:

Description

Terwyl Ali, Mieke en Lena lourierblare teen Tafelberg soek, kom hulle op n gloeiende oranje klippie af. Daar hoog bo Kaapstad ontmoet hulle vir BOBBOB, en so begin n opwindende avontuur deur die Moederstad. In sy Wes-Kaapse avontuur ontdek BOBBOB nog vreemde gewoontes van die aardbewoners. Maar dan is daar ‘n glipsie in die Bo-Kaap . . . ‘n bobotie wat warmer is as n kaboem-krater! BOBBOB en die kinders is vasgevang in n vuurwarm brandbekkompetisie wat lesers se oe gaan laat traan van die lag.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Marion Erskine

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products