Bloedbande – 9780798185769

R280.00

Inspekteur Adriaan Kruger en Karien is baie gelukkig met hulle relatief rustige lewe op die dorpie Overberg: sy verwag hulle tweeling en hy word tot kaptein bevorder.

SKU: 9780798185769 Category:

Description

Inspekteur Adriaan Kruger en Karien is baie gelukkig met hulle relatief rustige lewe op die dorpie Overberg: sy verwag hulle tweeling en hy word tot kaptein bevorder. Maar twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op ‘n jong meisie, en dit wat lyk na ‘n bloedige gesinsmoord. En soms wil dit lyk of daar ‘n verband is tussen die twee misdade . . .

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Eleanor Baker

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products