Betsie, meneer Tier en die blou maan – 9780799391121

R170.00

Betsie se pa is ‘n roomysmaker wat die lekkerste roomys op aarde maak en haar ma is ‘n meermin. Sy droom daarvan om Meneer Tier en sy sirkus te ontmoet – totdat hy eendag opdaag en hulle op ‘n sprokiesagtige avontuur vertrek. Hulle moet towerbessies kry en roomys maak wat ‘n baie belangrike wens sal laat waar word …

SKU: 9780799391121 Category:

Description

n Betowerende, sprokiesagtige verhaal deur meesterstorieverteller Sally Gardner.

Betsie se lewe is fantasties. Haar pa is ‘n roomysmaker en maak die lekkerste roomys op aarde in elke geur waaraan jy kan dink. Haar ma is ‘n meermin wat in die see bly en gereeld kom kuier. Maar Betsie het twee drome: Sy wens dat Meneer Tier se sirkus haar eiland sal kom besoek en sy droom oor roomys wat van towerbessies gemaak word en wat drome laat waar word…

En dan daag Meneer Tier en sy Goebelgop sirkusakrobate op, en saam met ‘n padda onder ‘n towerspel, ‘n eensame reus en Mamma en Pappa vertrek hulle op ‘n sprokiesagtige avontuur: om die maan blou te kleur en towerbessies te soek. As hulle dit kan regkry, kan hulle ‘n baie belangrike wens laat waar word…

‘n Fabelagtige verhaal deur meesterstorieverteller Sally Gardner en pragtig geA-llustreer deur Nick Maland se gedetailleerde prente. Gardner se verbeeldingryke beelde en liefde vir woorde vul elke bladsy met eksentrieke karakters, towerkrag en dapperheid – alles waarvoor ‘n verbeeldingryke kind kan wens.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 8 × 137 × 212 mm
Brand

Sally Gardner

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products