‘n Baie Lang Brief Aan My Dogter – 9780624090014

R360.00

‘n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoir. Hierin vertel ‘n Afrikaanse ma vir haar Franse dogter van haar grootwordjare in die sestigs en sewentigs, in die bloeityd van apartheid.

1 in stock

SKU: 9780624090014 Category:

Description

‘n Baie lang brief aan my dogter is Marita van der Vyver, een van Afrikaans se mees geliefde skrywers, se ontroerende jeugmemoir. Hierin vertel ‘n Afrikaanse ma vir haar Franse dogter van haar grootwordjare in die sestigs en sewentigs, in die bloeityd van apartheid.

Maar is dit ook ‘n storie oor taal en boeke en die wonderwerk van woorde. En hoe dit gekom het dat ‘n skaam boekwurm uit ‘n Afrikaanse middelklasfamilie, wat slegs ‘n geslag vroeer nog werkersklas was, ‘n skrywer geword het.

Dis ‘n boek wat die meeste mense nie sal kan neersit nie omdat dit ‘n speurtog is deur ‘n skrywer se beginjare en ‘n liefdesbrief is aan ‘n dogter en aan ‘n taal en aan ‘n land. En ‘n ma se poging om sin te maak van hierdie onverskillige en wrede wereld waarin sy haar nou begewe.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Marita van der Vyver

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products