As ‘n mens geluk kon proe – 9780799389470

R220.00

Arnelia is vasbeslote om ‘n nuwe blaadjie by haar nuwe skool om te slaan. Toe sy en haar nuwe vriende ‘n ou goudgeel kombi in ‘n mobiele eetplek omskep, is dit die begin van ‘n wipwa-avontuur vol vriendskap en romanse. ‘n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis, wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.

SKU: 9780799389470 Category:

Description

NAASWENNER VAN LAPA SE JEUGROMANKOMPETISIE 2017! Soms is geluk soos ‘n vergete peperment in jou skoolbaadjiesak. Toe Arnelia en haar ma van Kaapstad na Potchefstroom verhuis, besluit sy dit is die ideale geleentheid om die draaiboek van haar lewe te herskryf. ‘n Nuwe dorp en ‘n nuwe skool is die perfekte geleentheid om haarself te herontwerp. Ongelukkig loop haar planne sommer uit die staanspoor skeef. Maar toe Arnelia uit die bloute ‘n groot rol in die skool se produksie van Hairspray losslaan, word haar nuwe vriendskappe tot die uiterste beproef, en sy word gedwing om haar moeilike verhouding met haar pa reguit in die oe te kyk… ‘n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis, wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Zelda Bezuidenhout

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products