Anderkant Pontenilo – 9780624094135

R370.00

‘n Nuwe uitgawe van die geliefde roman, wenner van die ATKV-prys vir Liefdesromans. Die Tweede Wereldoorlog verdeel die wereld, dit skeur gesinne uitmekaar.

SKU: 9780624094135 Category:

Description

‘n Nuwe uitgawe van die geliefde roman, wenner van die ATKV-prys vir Liefdesromans. Die Tweede Wereldoorlog verdeel die wereld, dit skeur gesinne uitmekaar. Binne hierdie milieu maak ons kennis met De Wet en Klara, Gerbrand en Christine – jongmense met drome en aspirasies wat elkeen op ‘n unieke manier deur die oorlog beinvloed word. Wanneer ‘n Italiaanse krygsgevangene op die Fouries se Bosveldplaas ‘n klipbrug oor die Nyl moet kom bou, ontmoet hy vir Klara en vind in haar ‘n geesgenoot . . .

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Irma Joubert

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products