Als is Nie Net Swart en Wit Nie – 9781928530428

R220.00

‘n Bekroonde joernalis, Malvory Adams, skrik wakker in ‘n hospitaalbed en wonder hoe hy daar beland het. Dit tref hom soos ‘n tienpondhamer tussen die oe: Sy selfmoordpoging het misluk! ‘n Bleddie “Samaritaan” het hom uit die kloue van die dood weggeruk.

SKU: 9781928530428 Category:

Description

‘n Bekroonde joernalis, Malvory Adams, skrik wakker in ‘n hospitaalbed en wonder hoe hy daar beland het. Dit tref hom soos ‘n tienpondhamer tussen die oe: Sy selfmoordpoging het misluk! ‘n Bleddie “Samaritaan” het hom uit die kloue van die dood weggeruk. Malvory se hartverskeurende lewensreis sleep jou enduit saam en laat jou by tye na jou asem snak.

Als is nie net swart en wit nie skets ‘n prentjie van swaarkry, stryd, sukses, selfvernietiging, ‘n dans met die dood en die lewe. ‘n QR-kode word ook by Als is nie net swart en wit nie ingesluit van sy nuutste liedjie, “Hemel-Dal” asook ‘n Engelse weergawe genaamd “Heaven’s Vale”.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 137 × 213 mm
Brand

Malvory Adams

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products