Afrikaans +: Chop-Chop – 9780639600758

R260.00

A learner-friendly guidebook for Afrikaans Additional Language leaners with all explanations in English. The book is filled to the brim with examples and
offers lots of free online support, catering for both the DBE and IEB classroom. It was written by educational experts who understand the needs of the additional language learner.

SKU: 9780639600758 Category:

Description

Afrikaans + is ‘n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem, propvol voorbeelde waarvan die verduidelikings in Engels is. Riglyne vir staatskole en die IEB-skole word verskaf en daar is gratis aanlyn hulp vir elke hoofstuk beskikbaar. Die boek is deur ‘n paneel kundiges geskryf wat die uitdagings van die addisioneletaalleerder verstaan. Dit is geskryf volgens die nuutste AWS (2017) en is moduler sodat dit maklik opgedateer kan word. Daar is ses afdelings: begrip, taal, literatuur, mondeling, woordeskat en skryfwerk. ‘n QR-kode neem leerders na ‘n pasgemaakte webruimte wat gereeld opgedateer word. Op die webruimte is daar ekstra voorbeelde en riglyne, drilwerk, en groot gedeeltes daarvan is gratis.

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 210 × 297 mm
Brand

Marieta Nel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products