Adder – 9781485903109

R330.00

Klara Francke het ‘n donker geheim. Sy is vasgekeer in ‘n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en die van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur begin werk het is daar onmiddellik ‘n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega.

SKU: 9781485903109 Category:

Description

Klara Francke het ‘n donker geheim. Sy is vasgekeer in ‘n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en die van haar tienerjarige seun. Wanneer Johan die nuwe ingenieur wat by die sonkragaanleg buite die dorp begin werk het vir ‘n braai nooi, is daar onmiddellik ‘n wedersydse aangetrokkenheid tussen Klara en haar man se kollega. Terwyl Klara worstel met haar onverklaarbare – en ontoelaatbare – gevoelens, spook speurder Basie Snyman en sy kollega om die moorde op twee jong meisies op te los. Hulle weet hulle werk teen tyd wanneer ‘n derde meisie verdwyn. Kort voor lank ontdek die speurders ‘n skakel tussen die drie slagoffers: Klara Francke …

Additional information

Weight 0.32 kg
Dimensions 153 × 234 mm
Brand

Christelle van Rooyen-Wessels

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products