Blinde Sambok – 9780624079361

R195.00

Gideonette onthou alles van die dag toe sy gebore is tot in die fynste besonderhede. Hoe almal gese het hulle het nie hoop vir hierdie bondeltjie sprinkaanbene nie. En hoe sy besluit het sy WIL LEWE en hulle almal verkeerd bewys het.

SKU: 9780624079361 Category:

Description

Gideonette onthou alles van die dag toe sy gebore is tot in die fynste besonderhede. Hoe almal gese het hulle het nie hoop vir hierdie bondeltjie sprinkaanbene nie. En hoe sy besluit het sy WIL LEWE en hulle almal verkeerd bewys het. Dit is dan ook die eienskap wat haar deur haar kinderjare en grootwordjare kenmerk: haar veggees.

Selfs wanneer rampe die gesin tref en die mense van die omgewing weer onder mekaar begin fluister van die vloek wat op die familie rus.

Deur alles heen veg sy voort vir ‘n beter lewe, en op die ou einde is die leser saam met haar bly wanneer dit duidelik word dat die lewe vorentoe vir haar gaan glimlag. ‘n Buitengewone boek propvol lewe en vitaliteit.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Riana Scheepers

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products