Die Verkeerde Vrou – 9780624093213

R350.00

Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ‘n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy en die polisie vra die media se hulp. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ‘n bloedhond. Kruip Liela weg of is sy gekaap? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei voor sy verdwyn het?

SKU: 9780624093213 Category:

Description

Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en ‘n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos ‘n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het?

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Irma Venter

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products