Bessie se Hangkasbiblioteek – 9780798184557

R340.00

Bessie Botha, deesdae weduwee Botha, woon saam met haar broer, Willem, op ‘n kleinhoewe buite Bloemfontein.

SKU: 9780798184557 Category:

Description

Bessie Botha, deesdae weduwee Botha, woon saam met haar broer, Willem, op ‘n kleinhoewe buite Bloemfontein. 1974 was tot dusver nie ‘n goeie jaar nie, en om alles te kroon is oorlede Stefaans se welgestelde broer en sy jong neus-in-die-lug vrou op pad om te kom kuier.

Wanneer die veertienjarige Annatjie de Villiers weer een Sondag na kerk langs die treinspoor staan en flikkers gooi vir al wat ‘n treindrywer is, besluit Bessie om die tiener onder haar vlerk te neem. Rust op haar beste!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Madelein Rust

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products