Description
Die Leerderboek by die Aanleerderswoordeboek is ‘n pretboek wat spesiaal opgestel is om saam met die Aanleerderswoordeboek gebruik te word. Die een helfte van die title bestaan uit Afrikaanse en die ander helfte uit Engelse oefeninge en blokraaisels. Die inhoud van die title is veral daarop gemik om gebruikers te leer hoe om ‘n woordeboek met vertroue te gebruik. Boonop brei die oefeninge gebruikers se woordeskat uit en verryk dit hulle taalkennis van beide Afrikaans en Engels deurdat die oefeninge binne die raamwerk van die Nasionale Kurrikulum vir Grade 5, 6, 7 en 8 se leeruitkomste vir taal (huistaal en eerste addisionele taal) opgestel is. Aan die einde van elke oefening word daar aangedui op watter leeruitkoms(te) die bepaalde oefening fokus.












Reviews
There are no reviews yet.