Die Ware Avonture van Adelieen Riley 3 – 9780637007627

R160.00

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies.

SKU: 9780637007627 Category:

Description

Adelie se beste maat is haar Boston Terrier-hond, Riley. Riley hou van speel en hy kry gereeld die zoomies. Hy los ook groot STINKbomme! Vir Adelie en Riley is daar geen grense aan die avonture wat hulle beleef nie. Die agtertuin verander in ‘n wereld waarin daar allerhande monsters en vreemde kreature wegkruip …In “Die MOEsters” gaan Adelie en Riley se gesin almal saam op vakansie. Hulle bly op ‘n pragtige plaas waar daar allerlei plaasdiere wei. Maar hoekom tree die beeste ewe skielik snaaks op? Amper asof hulle zombies is … Hoe gaan Adelie en Riley uit die penarie kom?

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 5 × 137 × 212 mm
Brand

Felicia Snyman-Du Toit

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products