Zoem!: Leesgids – 9780637006026

R150.00

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is so saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik.

SKU: 9780637006026 Category:

Description

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is so saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met basiese literere aspekte, gevolg deur vrae, skryf- en mondelingaktiwiteite vir elke hoofstuk. Die antwoorde sal op ‘n QR-kode beskikbaar wees.

Additional information

Weight 0.06 kg
Dimensions 5 × 137 × 212 mm
Brand

Ilouise Muzzell

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products