Spaghetti Tussen jou Tone – 9780799384444

R190.00

Tom en Trevor se nuwe juffrou word NOOIT OOIT kwaad nie. Maar Tom en Trevor hou van poetse bak. Dit is hulle spesiale talent! Daarom begin hulle dadelik planne maak. Planne om die nuwe juffrou WOEDEND te maak!.

5 in stock

Description

Tom en Trevor se nuwe juffrou is amper te goed om waar te wees. Haar naam is Juffrou Zaan van Graan. En almal se sy word nooit ooit kwaad nie. Maar Tom en Trevor hou van poetse bak. Dit is hulle spesiale talent! Daarom begin hulle dadelik planne maak. Planne om die nuwe juffrou woedend te maak! In hierdie skaterlagstorie uit die pen van Jaco Jacobs vind die twee grootste poetsbakkers in die skool uit waarom dit nie ‘n goeie idee is om met ‘n juffrou soos Juffrou Zaan skoor te soek nie. Jy mag dalk net die een wees wat spaghetti tussen jou tone kry …

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products