Bobbob die Robo-Meerkat en Operasie Slurpslorp – 9780624096597

R185.00

Toe Nandi alleen by haar au pair in die Addo Olifantpark agterbly, tel sy ‘n ronde, turkoois ploemplafsteen op. BOBBOB is op sy vierde sending en is heel verbaas dat aardse Slurpslorpe nie kan skaatsplank ry nie.

SKU: 9780624096597 Category:

Description

Toe Nandi alleen by haar au pair in die Addo Olifantpark agterbly, tel sy ‘n ronde, turkoois ploemplafsteen op. BOBBOB is op sy vierde sending en is heel verbaas dat aardse Slurpslorpe nie kan skaatsplank ry nie. Met sy vermoe om Olifants te verstaan, skop n Oos-Kaapse avontuur af! Die olifantpaar Maksimus en Mambo gee vir Nandi antwoorde wat boeke nie het nie. BOBBOB leer ook gou dat hierdie aardbewoner in ‘n rolstoel nie toelaat dat moeilike dinge haar keer om haar drome na te jaag nie.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Marion Erskine

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products