Die Vrou Met Nege Lewens – 9780795803444

R320.00

Op die drempel van sestig sukkel die hoofkarakter van Die vrou met nege lewens om rus in haarself te kry. Die enigste konstante blyk haar sorg van katte te wees, wat soos ‘n draad deur haar lewe loop.

SKU: 9780795803444 Category:

Description

Op die drempel van sestig sukkel die hoofkarakter van Die vrou met nege lewens om rus in haarself te kry. Die enigste konstante blyk haar sorg van katte te wees, wat soos ‘n draad deur haar lewe loop. Onvergenoeg met haar werk, die mense naaste aan haar, en veral haarself, gaan sy op ‘n soektog na betekenis in haar lewe. Dit lei tot lang meditasies, swem in die see, joga, en selfs psigedeliese reise, met verreikende gevolge. En dan word haar soeke deur ‘n gesondheidskok op die spits gedryf.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Debbie Loots

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products