Description
Wanneer Bobbob se ruimteskip reg bokant Suid-Afrika neerstort, beland hy in die Kalahari. Tydens die atmosferiese impak breek 9 Ploemplafstene van sy ruimteskip af, en beland elk in ‘n ander provinsie. Bobbob kan slegs terugkeer na sy planeet indien hy al nege stene opgespoor het. Bobbob besluit om sy tegnologie in te span en die vorm van die meerkat aan te neem om by die onbekende Suid-Afrikaanse omgewing in te pas. En so begin Bobbob die robo-meerkat se avonture deur Suid-Afrika . . .










Reviews
There are no reviews yet.