Leer my lees (Vlak 2 Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637009683

R490.00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel.

SKU: 9780637009683 Category:

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat leesbegrip en -vlotheid progressief ontwikkel. Die Vlak 2 Boeke 11-20 bou voort op die vaardighede wat in boeke 1-10 aangeleer is.

Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou. Die stories in Vlak 2 fokus op dubbel-, twee- en drieklanke, en is interessant en relevant met alledaagse avonture.

Titels in Vlak 2 Boeke 11-20:

LML (Vlak2) 11: Tippie leer stoei (Skooluitgawe)

LML (Vlak2) 12: Tippie doen navorsing (Skooluitgawe)

LML (Vlak2) 13: Tippie leer roei (Skooluitgawe)

LML (Vlak2) 14: Tippie is bang (Skooluitgawe)

LML (Vlak2) 15: Tippie kruip weg (Skooluitgawe)

LML (Vlak2) 16: Tippie en die meisies (Skooluitgawe)

LML (Vlak2) 17: Tippie en die fluit (Skooluitgawe)

LML (Vlak2) 18: Tippie moet kies (Skooluitgawe)

LML (Vlak2) 19: Tippie die seerower (Skooluitgawe)

LML (Vlak2) 20: Tippie hou vakansie (Skooluitgawe)

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 20 × 137 × 212 mm
Brand

Reinette Lombard

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products