Leer my lees (Vlak 5 Boek 11-20) Boekpak (Skooluitgawe) – 9780637009713

R490.00

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Leer my lees met Tippie is trots Suid-Afrikaanse gegradeerde leesboeke wat beginnerlesers se self lees progressief ondersteun.

SKU: 9780637009713 Category:

Description

DIE BOEKPAK

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!

Die stories in die Tippie-reeks is uniek, kleurvol en prettig. Illustrasies ondersteun die teks, maar is meer abstrak. Die volgende tien gegradeerde leesboeke fokus op langer sinne, langer paragrawe en ‘n moderne uitleg om kritiese denke en leesbegrip te ondersteun. Vlak 5 se boeke 11-20 is die perfekte oorbrugging om uiteindelik ‘n verskeidenheid tekste met selfvertroue en vlotheid te kan lees.

Titels in Vlak 5-boekpak:

LML (Vlak5)11: Tippie gaan kamp

LML (Vlak5)12: Tippie speel kleilat

LML (Vlak5)13: Tippie word ‘n held

LML (Vlak5)14: Tippie kry nuwe toks

LML (Vlak5)15: Tippie leer brei

LML (Vlak5)16: Tippie maak ‘n grap

LML (Vlak5)17: Tippie en die verlore beursie

LML (Vlak5)18: Tippie gaan fliek

LML (Vlak5)19: Tippie gaan winkel toe

LML (Vlak5)20: Tippie se droom

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 20 × 137 × 212 mm
Brand

Jose Palmer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products