Dis Mos Nou Afrikaans! Best Books Handbook & Study Guide (Grade 8 to 12 FAL) – 9781776073740

R310.00

Voel Afrikaans soms vir jou soos ‘n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ‘n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieende vaandels sal slaag.

SKU: 9781776073740 Category:

Description

Voel Afrikaans soms vir jou soos ‘n vreemde taal? Dis mos nou Afrikaans! neem jou vanaf graad 8 tot graad 12 op ‘n reis om Afrikaans Eerste Addisionele Taal te bemeester, sodat jy die finale matriekeksamen met vlieende vaandels sal slaag. Die boek is ‘n omvattende, gebruikersvriendelike naslaanbron wat deur sowel onderwysers as leerders gebruik kan word. Die skrywers het saam meer as 50 jaar ervaring van Afrikaans-onderrig en 11 jaar as nasieners in die NSS-eksamen.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 297 mm
Brand

Henriette Turner

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products