Zoem! n Oerwoud vol dinosourusse – 9780637001816

R150.00

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise.

1 in stock

SKU: 9780637001816 Category:

Description

Reis saam met Alex en Christiaan en beleef opwindende avonture! Wanneer Alex se ouer nefie, Christiaan, sy eerste kar kry, is dit die begin van die twee seuns en die hond, Tjomper, se tydreise. Want dit is nie sommer enige kar nie, hierdie kar het ‘n spesiale knoppie wat jou na ‘n ander plek laat ZOEM! In die tweede storie word Alex, Christiaan en Tjomper teruggeneem na ‘n tyd waar daar DINOSOURUSSE is! En arme Tjomper beland in een van die dinosourusse se neste …

Additional information

Weight 0.08 kg
Dimensions 4 × 137 × 212 mm
Brand

Theresa van Baalen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products