Vyf Susters – 9780798185042

R270.00

Die vyf susters is die eerste titel in ‘n reeks van vyf ligte spanningsverhale wat tussen 1998 en 2003 deur die gewilde skrywer Eleanor Baker onder die skuilnaam Alex Muller geskryf is.

SKU: 9780798185042 Category:

Description

Die vyf Delportsusters woon saam in een huis. Wanneer die oudste doodgeskiet word, is daar dus minstens vier verdagtes. Maar mettertyd kom dit aan die lig dat die slagoffer allermins geliefd was. Moord-en-roofspeurder Adriaan Kruger moet al sy vernuf inspan om die skuldige te probeer ontmasker. Die vyf susters is die eerste titel in ‘n reeks spanningsverhale deur Eleanor Baker. ‘n Skerpsinnige whodunnit wat met ‘n tikkie romanse en humor gepaardgaan.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Eleanor Baker

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products