Vrou te koop – 9781779871718

R110.00

SKU: 9781779871718 Category:

Description

Amelia Benson moet haar trots sluk toe haar skatryk verloofde haar op die markplein te koop aanbied. Sy het ‘n keuse: keer terug na haar liefdelose stieffamilie en ruggraatlose pa of trou met Benjamin Roberts, die arbeider vir wie sy reeds snedig nee gese het oor sy nederige agtergrond.
Nou is sy in Benjamin se ouerhuis weereens ‘n buitestander – ‘n bederfde rykmansdogter.
Nou moet sy ‘n nuwe pad vind as sy Benjamin wil wys dat sy nie net ‘n bedorwe brokkie is nie.

Additional information

Dimensions 3 × 107 × 170 mm
Brand

Magdaleen Walters

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products