Vreemde Vos – 9780798186162

R290.00

Kort na die elfjarige Tim Nieuwoudt sy hand in ‘n motorongeluk verloor, kondig sy ouers aan dat hulle gaan skei. Tim voel meer geisoleerd as ooit terwyl hy probeer aanpas by sy nuwe realiteit. Dan gebeur iets onwaarskynliks, onverwags maak ‘n rooivos een oggend sy opwagting waar Tim alleen onder ‘n boom by die skool sit.

SKU: 9780798186162 Category:

Description

Kort na die elfjarige Tim Nieuwoudt sy hand in ‘n motorongeluk verloor, kondig sy ouers aan dat hulle gaan skei. Tim voel meer geisoleerd as ooit terwyl hy probeer aanpas by sy nuwe realiteit. Dan gebeur iets onwaarskynliks, onverwags maak ‘n rooivos een oggend sy opwagting waar Tim alleen onder ‘n boom by die skool sit. Die aflegging van onskuld is deel van menswees, ongeag wie, wat of waar jy is. Vreemde vos is ‘n tydlose verhaal waarby enige leser tussen nege en negentig aanklank sal vind.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Carel Van Rooyen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products