Vonk @ Verse 2: Bundel vir Tieners – 9781770026216

R250.00

Vonk@verse 2 is uitsonderlike, volkleur-geillustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwerelde van verskuns ontdek en geniet.

6 in stock

SKU: 9781770026216 Category:

Description

Vonk@verse 2 is uitsonderlike, volkleur-geillustreerde digbundels wat kreatiewe vonke gaan laat spat. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die sprankelwerelde van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid nuwe en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poesie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering en vonkelende voordrag. Die bundels gaan ook ‘n vonk terugsit in poesie-onderrig. Die gedigte is tematies en volgens moeilikheidsgraad gerangskik. Die woordverklarings, kort besprekings en enkele vrae ondersteun die leser se interaksie met die teks en bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap.

Additional information

Weight 0.315 kg
Dimensions 148 × 210 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products