Volmaan Oor Die Marico – 9780992201586

R370.00

Die stories in Volmaan oor die Marico is 60 goeie redes waarom Lionel Abrahams vir Herman Charles Bosman ”n Suid-Afrikaanse literere genie’ genoem het. Hulle illustreer ook waarom Roy Campbell na die publikasie van Mafeking Road in 1947 gese het dat dit ‘die beste stories is wat nog uit Suid-Afrika te voorskyn gekom het’.

SKU: 9780992201586 Category:

Description

Die stories in Volmaan oor die Marico is 60 goeie redes waarom Lionel Abrahams vir Herman Charles Bosman ”n Suid-Afrikaanse literere genie’ genoem het. Hulle illustreer ook waarom Roy Campbell na die publikasie van Mafeking Road in 1947 gese het dat dit ‘die beste stories is wat nog uit Suid-Afrika te voorskyn gekom het’. Die stories sal jou laat glimlag, hulle sal in jou diepste wese weerklank vind, en jy sal die romantiek raaksien in wat Bosman self genoem het ‘daardie dinge wat die ware stempel van Suid-Afrika dra’

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Herman Charles Bosman

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products