Volmaan In Baviaanskloof – 9780798185066

R290.00

SKU: 9780798185066 Category:

Description

Fransien Theron, ‘n jong kunstenaar, se lewe stort in duie wanneer haar man besluit om twee jaar na hul babaseun se dood van haar te skei. Sy vlug na ‘n afgesonderde kothuis in die Baviaanskloof, waar sy beplan om ‘n einde aan alles te maak. Maar eers wil sy met volmaan bo-op die berg kom en vir oulaas gelukkiger tye herroep. Die oggend van volmaan begin Fransien haar tog na die bergkloof se kruin en onder die waaksame blik van die maan gebeur iets wat Fransien se lewe onherroeplik verander.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Jeanette Stals

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products