Vind God in die Gewone – 9780796323217

R315.00

God woon in die gewone en ons moet leer om Hom daarin raak te sien. Dit beteken dat ons opnuut die lewe moet beleef as betowerend en vol van God se teenwoordigheid. Tom Smith help ons om ‘n paar gewone gebruike soos eet, reis en werk as verkykers te gebruik sodat ons meer bewus kan raak van God se teenwoordigheid in ons lewe.

SKU: 9780796323217 Category:

Description

Ons raak afgestomp en gewoond aan ‘n lewe waarin dit voel asof God afwesig is. Maar God woon in die gewone en ons moet leer om Hom daarin te sien. Dit beteken dat ons opnuut die lewe beleef as betowerend en vol van God se teenwoordigheid. Tom Smith help ons om ‘n paar gewone gebruike as verkykers te gebruik om ons te help om meer bewus te raak van God se teenwoordigheid in ons lewe: ons slaap, wakker word, soek, eet, reis, werk, speel, seer, rus en in die dood.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Tom Smith

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products