Van Vrees Tot Vrede: Hoe My Ongeneeslike Kanker My Leer Leef Het – 9780796323101

R290.00

As jy met ‘n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly le, vou jou toe in ‘n donker wanhoopsluier en voel jammer vir jouself. Of jy staan op en doen die dinge wat die siekte en die wereld nie van jou verwag nie.

SKU: 9780796323101 Category:

Description

As jy met ‘n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly le, vou jou toe in ‘n donker wanhoopsluier en voel jammer vir jouself. Of jy staan op en doen die dinge wat die siekte en die wereld nie van jou verwag nie.

In hierdie dapper, skreiend-eerlike en praktiese boek ondersoek Madelein Rust hoe sy kan leef, nou dat sy weet sy is besig om dood te gaan. Sy vul jou met deernis en laat jou self ondersoek doen oor wat jy sal doen as jy weet dat jy nie meer tyd oor het nie.

Madelein benader haar naderende dood op ‘n praktiese manier. Sy ondersoek die volgende sake wat sy glo mens moet reghe voor jy sterf: om te ontdek wie jy werklik is; pynbestuur; jou behandelingspan en -plan; hoe om ‘n boedel op te stel; hoe om hospies te benader.

Sy gee ook ‘n lys van Bybelverse om jou te versterk en te troos. Madelein trek as’t ware die dood se angel, vir haarself, vir die persoon wat siek is maar ook vir die siek een se geliefdes. ‘n Hartroerende opvolg op Kanker Schmanker!

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Madelein Rust

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products