Van Vaders en Vlugtelinge – 9780798183949

R370.00

Daniel, ‘n joernalis, voer ‘n trekvoelbestaan tussen Londen en Kaapstad. Wanneer sy bejaarde pa sterf, bevat die se testament ‘n ongewone klousule: Daniel sal slegs sy deel van die boedel erf indien hy besoek afle by sy neef Theon, op die ou familieplaas in die Vrystaat.

SKU: 9780798183949 Category:

Description

Daniel, ‘n joernalis, voer ‘n trekvoelbestaan tussen Londen en Kaapstad. Wanneer sy bejaarde pa sterf, bevat die se testament ‘n ongewone klousule: Daniel sal slegs sy deel van die boedel erf indien hy besoek afle by sy neef Theon, op die ou familieplaas in die Vrystaat.

Die besoek lei tot ‘n ander reis – hy en sy neef neem ‘n siek seuntjie na Tokio, met die hoop dat ‘n nuwe soort behandeling die kind sal genees. Dis ‘n reis wat beide sy en Theon se lewens onherroeplik verander.

‘n Pragtige, teer roman deur die bekroonde skrywer SJ Naude. Sy vorige werk sluit in Alfabet van die voels, Die derde spoel en Dol heuning. Die jongste roman ondersoek die verhouding tussen pa’s en seuns, en vaderskap, manlikheid en verlies.

Ook in Engels beskikbaar as Of Fathers and Fugitives, vertaal deur Michiel Heyns.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

S.J. Naude

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products