Tuimeltrein – 9780798183574

R220.00

Abby, Jasper en Henri is nie in dieselfde vriendekring nie en het net mooi niks in gemeen nie: Abby, die atletiese it-girl, Jasper, die anarchistiese gamer en Henry, die flambojante drama queen.

6 in stock

SKU: 9780798183574 Category: Tag:

Description

Abby, Jasper en Henri is nie in dieselfde vriendekring nie en het net mooi niks in gemeen nie: Abby, die atletiese it-girl, Jasper, die anarchistiese gamer en Henry, die flambojante drama queen. Maar wanneer hulle die ooggetuies is van ‘n moord en dan deur die polisie verdink word, word hulle saamgegooi op ‘n wilde tuimeltreinrit waartydens hulle moet vlug vir hul lewe. Hoe bewys hulle hul onskuld? Veral as die werklike skuldige die skoolhoof is wat deur almal in die dorp vertrou word.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Rene van Zyl

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products