Tjoppie se Sussie – 9780798185257

R125.00

Tjoppie is baie opgewonde – maar ook ‘n bietjie op sy senuwees – om ‘n nuwe lid van hulle gesin te verwelkom.

1 in stock

SKU: 9780798185257 Category:

Description

Tjoppie is baie opgewonde – maar ook ‘n bietjie op sy senuwees – om ‘n nuwe lid van hulle gesin te verwelkom. Toe die voordeur uiteindelik oopgaan, sien Tjoppie ‘n oulike klein hondjie met ‘n pienk rokkie aan. Dit is sy nuwe sussie, Tjippie! Tjippie lyk baie bang. Maar Tjoppie en sy beste maat Fluit-Fluit sal haar sommer gou tuis laat voel.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 210 mm
Brand

Liz de Villiers

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products