Sy Proe Soos Heuning – 9781779870735

R110.00

Irma het ‘n bakkievrag probleme. Daar is haar eks-verloofde, ‘n sukkelende trekker en ‘n koei wat dringend mediese hulp benodig.

SKU: 9781779870735 Category:

Description

Irma het ‘n bakkievrag probleme. Daar is haar eks-verloofde, ‘n sukkelende trekker en ‘n koei wat dringend mediese hulp benodig. Boonop is Michael, die veearts wat tydelik in Mariental kom waarneem en in die woonstel op hulle plot kom bly, die allerlaaste man wat sy weer wil sien! Sy probeer uit Michael se pad bly, maar hul paaie bly kruis. Sal sy sy sjarme kan weerstaan?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Ciska Olivier

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products