Sweef en ander Verhale – 9780799345520

R260.00

Al die verhale in Sweef is spesifiek gefokus op tieners en hul belewenis van die wereld. Daar is stories wat jou sal laat dink en droom, stories wat jou sal laat ril en raai, en bowenal stories wat jou sal laat … sweef. Met skrywers soos Martie Preller, Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Zulfah Otto-Sallies en Christo Davids (Errol van 7de Laan).

3 in stock

SKU: 9780799345520 Category:

Description

Die 30 splinternuwe kortverhale in hierdie bundel is geskryf deur 25 uiteenlopende skrywers – van bekende jeugboekskrywers soos Martie Preller, Leon de Villiers, Jaco Jacobs, Zulfah Otto-Sallies en Fanie Viljoen tot opwindende nuwe stemme soos Marietjie Vos en Christo Davids (beter bekend as Errol van 7de Laan).

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Adinda Vermaak

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products