Sussie Veer is Dood en Ander Verhale – 9780636094970

R182.00

Die Suid-Afrikaanse tiener van vandag het ‘n interessante, uitdagende leefwereld. Die verhale in Sussie Veer is dood en ander verhale spreek hierdie wereld sonder skroom of verskoning aan, in die taal en idioom van die tiener.

SKU: 9780636094970 Category:

Description

Die Suid-Afrikaanse tiener van vandag het ‘n interessante, uitdagende leefwereld. Die verhale in Sussie Veer is dood en ander verhale spreek hierdie wereld sonder skroom of verskoning aan, in die taal en idioom van die tiener. Dit is ‘n versameling verhale wat ontstel en ontroer, begeester en inspireer – presies wat ‘n goeie kortverhaal moet doen. Die kortverhale in hierdie bundel is ‘n keur van verhale wat ingeskryf is vir die kortverhaalwedstryd wat Maskew Miller Longman in 2008 uitgeskryf het. Enkele van die beste kortverhaalskrywers in Afrikaans is ook gevra om spesiaal vir hierdie bundel ‘n verhaal te skryf, o.a. Jan van Tonder, Eben Venter, Harry Kalmer, Jackie Nagtegaal, Corlia Fourie en EKM Dido. Die wenners van die kortverhaalwedstryd is: Eerste plek: Johanna Magdalena Matthee deur Annami Simon.

Additional information

Weight 0.355 kg
Dimensions 168 × 240 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products