Suksesvolle Wiskundige geletterdheid G10 LB CAPS – 9780195995046

R271.95

Die Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid reeks is bygewerk en opgegradeer om aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) te voldoen. Hierdie reeks bied nou waardevolle bykomende materiaal soos eksamenvoorbereiding en studievaardighede om leerders te help om in informele assesserings te presteer.

SKU: 9780195995046 Category:

Description

Die gewilde Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid reeks is bygewerk en opgegradeer om aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) te voldoen. Hierdie reeks bied nou waardevolle bykomende materiaal soos eksamenvoorbereiding en studievaardighede om leerders te help om in informele assesserings te presteer. Die ryk, relevante inhoud dek die KABV ten volle, en verseker dat leerders se belangstelling regdeur die jaar behou word. Kenmerke: al die hoofstukke en eenhede is in volgorde en volgens die tempo in die KABV-werkskedule; ‘n loopbaankenmerk belig toekomstige loopbane vir leerders en verskaf blootstelling aan loopbane, asook die vereiste kwalifikasies daarvan; opsomming en hersieningsoefeninge in elke hoofstuk help om leerders vir formele assessering voor te berei; oefeneksamenvraestelle is by hierdie boek ingesluit.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 148 × 210 mm
Brand

Werner Ladewig

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products