Suid-Afrikaanse leefstylgids vie Diabetes – 9780798184328

R420.00

Die diabetes-leefstylgids, wat oorspronklik in Engels verskyn het en waarvan meer as 40 000 eksemplare wereldwyd verkoop is, is ‘n onontbeerlike hulpmiddel vir enigiemand, van jonk tot oud, met Tipe 1- of Tipe 2-diabetes.

SKU: 9780798184328 Category:

Description

Die diabetes-leefstylgids, wat oorspronklik in Engels verskyn het en waarvan meer as 40 000 eksemplare wereldwyd verkoop is, is ‘n onontbeerlike hulpmiddel vir enigiemand, van jonk tot oud, met Tipe 1- of Tipe 2-diabetes. Sukkel jy dalk reeds met insulienweerstandigheid, metaboliese sindroom of prediabetes? Slaan diabetes betyds hok met die leefstylwenke en maklike resepte in hierdie boek.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 170 × 230 mm
Brand

Vickie De Beer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products