Storieboekheld – 9781779870636

R110.00

Na emosionele terugslae sukkel Kelly Logan, internasionaal bekroonde skrywer, om haar nuutste misdaadroman te voltooi. Toe sy dreigbriewe ontvang, huur haar uitgewer ‘n lyfwag vir haar.

SKU: 9781779870636 Category:

Description

Na emosionele terugslae sukkel Kelly Logan, internasionaal bekroonde skrywer, om haar nuutste misdaadroman te voltooi. Toe sy dreigbriewe ontvang, huur haar uitgewer ‘n lyfwag vir haar. Gou besef Kelly dat Jason, ‘n gespierde oudsoldaat, die perfekte storieboekheld is.
Nog nooit was sy so geinspireer nie en Jason help graag met haar navorsing oor die perfekte soen. Maar hulle albei het geraamtes in die kas. Sal hulle geluk in mekaar se arms kan vind? Of gaan die noodlot teen hulle draai?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Rene van Zyl

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products