Steierwerk – 9780798186346

R275.00

SKU: 9780798186346 Category:

Description

Steierwerk bestaan uit 71 sonnette ryk aan ‘n uiteenlopende ervaringswereld. Benewens reis- en liefdesverse is daar die digterlike gesprek met groot geeste soos NP van Wyk Louw, Wilma Stockenstroem, William Shakespeare, TS Eliot en John Keats, asook ekfrastiese verse oor visuele kunswerk, en gedigte oor musiek en argitektuur. Soos die titel suggereer, dien bogenoemde impulse as stellasies waarmee Myburg sy verse bou. Steierwerk is getuigskrif van Myburg se fyn en serebrale vakmanskap.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Johan Myburg

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products