Sonneblomme en Sneeu in Oekraine – 9780796323231

R280.00

Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekraine toe, nie vir hulle wittebrood nie, maar om daar te werk onder die mense wat onlangs bevry is van agter die ystergordyn.

SKU: 9780796323231 Category:

Description

Nadat Ockert en Michele Potgieter getroud is, het hulle hul tasse gepak en vertrek Oekraine toe, nie vir hulle wittebrood nie, maar om daar te werk onder die mense wat onlangs bevry is van agter die ystergordyn. Dit is egter ‘n groot ontnugtering vir Michele in die begin – dit is yskoud in die winter en snikwarm in die somer.

Die meeste huise het net buitetoilette en daar is min verskeidenheid in basiese kruideniersware. Die mense is baie vriendelik en hulle word meestal met oop arms verwelkom. Maar alles is nie altyd maklik nie, daar is ‘n noue ontkoming met die mafia, agtervolging deur die KGB en verraad van binne die gemeente.

Dan sterf Ockert tydens die Covid 19-pandemie tydens ‘n besoek aan Suid-Afrika. Michele moet besluit of sy teruggaan Oekraine toe, waar ‘n oorlog dreig en of sy in Suid-Afrika by haar mense en haar kinders bly. Dit is ‘n aangrypende verhaal oor liefde: liefde vir God, vir die mense van die Oekraine, maar ook die liefde tussen Michele, Ockert en hul kinders.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Michele Potgieter

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products