Son op die water – 9780624027607

R104.85

Mannas vlug weg van die benouende kleindorpse bestaan saam met sy ouers. Hy neem ‘n verlate woonboot oor en wil al met die river langs vaar, al met die kusdorpe langs tot daar waar daar nog nie oorlog is nie. Ongenooid kom Gaai by hom aan, dan Fia, dan die twee naamlose kleintjies uit die geplunderde dorp.

3 in stock

SKU: 9780624027607 Category:

Description

Mannas vlug weg van die benouende kleindorpse bestaan saam met sy ouers. Hy neem ‘n verlate woonboot oor en wil al met die river langs vaar, al met die kusdorpe langs tot daar waar daar nog nie oorlog is nie…Ongenooid kom Gaai by hom aan, dan Fia, dan die twee naamlose kleintjies uit die geplunderde dorp. Die tog met die rivierboot in die skadu van die paddastoelwolk word ‘n soektog na ‘n verlore paradys. ‘n Besonderse jeugroman oor ‘n groepie jongmense te midde van ‘n kernoorlog. Maar dit is meer as net ‘n jeugverhaal – ook volwassenes sal aangegryp word.

Additional information

Weight 0.157 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Louis Kruger

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products